Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verversingstasie
verversingstasie [boodskap #131434] Do, 28 Mei 2020 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verversingstasie
Afbreking: ver•ver•sing•sta•sie
Samestelling: verversing + stasie


Selfstandige naamwoord: verversingstasie
Meervoud: verversingstasies
Verkleinwoord: verversingstasietjie
Meervoud van verkleining: verversingstasietjies

Betekenis:
• Plek waar verversings (iets te ete en drinke) bekom kan word.

Gebruik:
• Die geskrewe geskiedenis van Suid-Afrika begin op 6 April 1652 toe 'n verversingstasie deur Jan van Riebeeck aan die Kaap die Goeie Hoop gevestig is.

Vertaling:
Engels: refreshment station
Nederlands: verversingsstation

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: impak
Volgende onderwerp: verversing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:46:30 MGT 2024