Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » digotomie
digotomie [boodskap #131432] Do, 28 Mei 2020 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
digotomie
Afbreking: di•go•to•mie


Selfstandige naamwoord: digotomie
Meervoud: digotomieë

Betekenis:
• Die opdeling in twee nie-oorvleuelende strukture of begrippe.

Gebruik:
• Lewe en dood, is 'n digotomie, daar is nie 'n grys area nie.
• Politiek word dikwels gevoer asof links en regs 'n digotomie is.

Sinoniem:
• tweedeling

Afgelei:
• digotomies
• digotomiese

Vertaling:
Engels: duality
Nederlands: dichotomie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speelding
Volgende onderwerp: impak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:17:15 MGT 2024