Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondpad
grondpad [boodskap #131428] Do, 28 Mei 2020 16:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Grondpad.
'n Grondpad.
grondpad
Afbreking: grond•pad
Samestelling: grond + pad


Selfstandige naamwoord: grondpad
Meervoud: grondpaaie
Verkleinwoord: grondpaadjie
Meervoud van verkleining: grondpaadjies

Betekenis:
• 'n Pad wat nie geteer of van 'n harde oppervlak voorsien is nie.

Gebruik:
• Wanneer jy grondpad ry, is dit raadsaam om jou voertuig se banddruk te verlaag.

Verwant:
• gruispad
• teerpad

Vertaling:
Engels: gravel road; dirt road
Nederlands: onverharde weg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gorilla
Volgende onderwerp: bikini
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:17:18 MGT 2024