Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gorilla
gorilla [boodskap #131427] Do, 28 Mei 2020 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gorilla.
'n Gorilla.
gorilla
Afbreking: go•ril•la


Selfstandige naamwoord: gorilla
Meervoud: gorillas
Verkleinwoord: gorillatjie
Meervoud van verkleining: gorillatjies

Betekenis:
• 'n Groot mensaap, die grootste lewende primaat.

Gebruik:
• Die naaste verwante aan die gorilla is die sjimpansee en die mens, en al die Hominidae wat sowat 7 miljoen jaar van die laaste gemeenskaplike voorsaat afgeskei het.

Afgelei:
• berggorilla
• laelandgorilla

Vertaling:
Engels: gorilla
Nederlands: gorilla

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huigel
Volgende onderwerp: grondpad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 04:02:21 MGT 2024