Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskonke
beskonke [boodskap #131421] Wo, 27 Mei 2020 19:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskonke
Afbreking: be•skon•ke


Byvoeglike naamwoord: beskonke
Attributief: beskonke

Betekenis:
• Onder die invloed van alkohol.

Gebruik:
• Die beskonke bestuurder het 'n boete van R10 000 gekry.

Sinoniem:
• aangeklam
• besope
• dronk

Antoniem:
• nugter

Afgelei:
• beskonkene
• beskonkenheid

Vertaling:
Engels: intoxicated, tipsy, drunk
Nederlands: beschonken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: unsiaal
Volgende onderwerp: seekastaiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:51:59 MGT 2024