Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » burgerskap
burgerskap [boodskap #131414] Wo, 27 Mei 2020 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
burgerskap
Afbreking: bur•ger•skap


Selfstandige naamwoord: burgerskap
Meervoud: burgerskappe

Betekenis:
• 'n Juridiese band tussen 'n individu en 'n staat, waaraan bepaalde regte en pligte verbonde is.

Gebruik:
• Volgens die Universele Verklaring van Menseregte mag niemand se burgerskap arbitrêr afgeneem word nie en niemand mag die reg ontneem word om afstand van sy burgerskap te doen nie.

Afgelei:
• burgerskapregte
• burgerskapswet
• ereburgerskap
• staatsburgerskap
• wêreldburgerskap

Vertaling:
Engels: citizenship
Nederlands: burgerschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoes
Volgende onderwerp: geldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:37:49 MGT 2024