Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goor
goor [boodskap #131409] Wo, 27 Mei 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goor
Afbreking: goor


Byvoeglike naamwoord: goor
Vergrotende trap: goorder
Oortreffende trap: goorste
Attributief: goor
Intensief: hondgoor

Betekenis:
• Nie aangenaam nie.

Gebruik:
• Die somer was lekker warm, maar die winter is maar goor!
• Die goor atmosfeer van intrige en verraad.

Sinoniem:
• onaangenaam
• teleurstellend
• onsmaaklik

Antoniem:
• aangenaam

Afgelei:
• goorlap

Vertaling:
Engels: sordid, squalid, nasty, dirty, dingy
Nederlands: goor, muf, bedorven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goël
Volgende onderwerp: gier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:47:53 MGT 2024