Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofsaak
hofsaak [boodskap #131406] Di, 26 Mei 2020 16:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofsaak
Afbreking: hof•saak
Samestelling: hof + saak


Selfstandige naamwoord: hofsaak
Meervoud: hofsake
Verkleinwoord: hofsakie
Meervoud van verkleining: hofsakies

Betekenis:
• 'n Geskil tussen twee of meer partye oor hul regte wat aan die uitspraak van 'n regter onderwerp word.

Gebruik:
• Uitspraak word voorbehou in die hofsaak teen die departement.

Sinoniem:
• regsgeding

Afgelei:
• hooggeregshofsaak

Vertaling:
Engels: lawsuit, court case
Nederlands: rechtszaak, proces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: delfstof
Volgende onderwerp: goël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:43:18 MGT 2024