Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eekhoring
eekhoring [boodskap #131402] Di, 26 Mei 2020 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Eekhoring.
'n Eekhoring.
eekhoring
Afbreking: eek•ho•ring


Selfstandige naamwoord: eekhoring
Meervoud: eekhorings
Verkleinwoord: eekhorinkie
Meervoud van verkleining: eekhorinkies

Betekenis:
• Knaagdier uit die familie Sciuridae met 'n pluimstert wat in bome woon.

Gebruik:
• Die eekhoring hou daarvan om neute te versamel en vir die winter te bêre.

Hiperoniem:
• knaagdier

Vertaling:
Engels: squirrel
Nederlands: eekhoorn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kortsigtig
Volgende onderwerp: slu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:22:42 MGT 2024