Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Huis te Koop!
Huis te Koop! [boodskap #12710] Do, 19 Februarie 1998 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Club One Village 34 is 'n pragtige meenthuis in Port Elizabeth Suid-Afrika
& is te koop!
Hierdie is 'n 2 slaapkamer huis met baie ingeboude kaste & is baie naby die
see!
Die prys is onderhandelbaar; maar sou dit graag wou verkoop vir R102 000!

Skakel my gerus vir meer inligting.

Groete uit die Baai!
Hein
E-Pos: he...@hinet.co.za
Cell: 083 310 1963
Vorige onderwerp: GRATIS INTERNET ADVERTENSIE! - VIR AFRIKANERS!
Volgende onderwerp: Voedselverwerkings toerusting!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:15:04 MGT 2024