Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klier
klier [boodskap #130762] Vr, 10 April 2020 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klier
Afbreking: klier
Uitspraak: /klir/


Selfstandige naamwoord: klier
Meervoud: kliere
Verkleinwoord: kliertjie
Meervoud van verkleining: kliertjies

Betekenis:
• 'n Orgaan wat 'n middel afskei.

Gebruik:
• 'n Endokriene klier skei stowwe (soos hormone) af wat deur die bloedstroom sirkuleer.
• Speeksel word deur kliere in die mond afgeskei.

Afgelei:
• melkklier
• skildklier
• sweetklier
• traanklier

Vertaling:
Engels: gland
Nederlands: klier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleef
Volgende onderwerp: klinker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:29:20 MGT 2024