Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanker
kanker [boodskap #130757] Vr, 10 April 2020 12:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kanker
Afbreking: kan•ker
Uitspraak: /ˈkaŋ.kər/


Selfstandige naamwoord: kanker
Meervoud: kankers
Verkleinwoord: kankertjie
Meervoud van verkleining: kankertjies

Betekenis:
• Toestand gekenmerk deur die onbeheersde vermenigvuldiging van selle wat meestal met vorming van kankergewasse of tumors gepaardgaan.

Gebruik:
• Bestraling na 'n operasie kan die risiko van latere verspreiding van die kanker verminder.

Hiponiem:
• borskanker
• kankerbos
• longkanker
• maagkanker
• nierkanker
• prostaatkanker
• velkanker

Afgelei:
• kankergewas
• kankerverwekker

Vertaling:
Engels: cancer
Nederlands: kanker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kakkerlak
Volgende onderwerp: kerkvader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 09:00:54 MGT 2024