Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kakkerlak
kakkerlak [boodskap #130756] Vr, 10 April 2020 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kakkerlak.
'n Kakkerlak.
kakkerlak
Afbreking: kak•ker•lak
Uitspraak: /ka.kər.lak/


Selfstandige naamwoord: kakkerlak
Meervoud: kakkerlakke
Verkleinwoord: kakkerlakkie
Meervoud van verkleining: kakkerlakkies

Betekenis:
• 'n Gevleuelde insek van die orde Blattodea wat oppervlakkig soos 'n kewer lyk, maar nie naby verwant is nie.

Gebruik:
• Die kakkerlak is waarskynlik die enigste lewende wese wat 'n massiewe kernbomramp op die aarde sal kan oorleef.

Sinoniem:
• kokkerot

Vertaling:
Engels: cockroach
Nederlands: kakkerlak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaaldans
Volgende onderwerp: kanker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 09:12:44 MGT 2024