Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarnaald
haarnaald [boodskap #130739] Do, 09 April 2020 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Haarnaalde
Haarnaalde
haarnaald
Afbreking: haar•naald
Samestelling: haar + naald
Uitspraak: /ˈɦɑːr.nɑːlt/


Selfstandige naamwoord: haarnaald
Meervoud: haarnaalde
Verkleinwoord: haarnaaldjie
Meervoud van verkleining: haarnaaldjies

Betekenis:
• 'n Dun naald waarmee die hare in posisie gehou word.

Gebruik:
• Sy steek haar bolla met 'n haarnaald vas.

Sinoniem:
• haarspeld

Vertaling:
Engels: hairpin
Nederlands: haarnaald

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haarspeld
Volgende onderwerp: hartaanval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:37:24 MGT 2024