Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfrond
halfrond [boodskap #130736] Do, 09 April 2020 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Suidelike Halfrond.
Die Suidelike Halfrond.
halfrond
Afbreking: half•rond
Samestelling: half + rond
Uitspraak: /ˈɦalf.rɔnt/


Selfstandige naamwoord: halfrond
Meervoud: halfronde

Betekenis:
• Die helfte van 'n bolvormige voorwerp, soos die planeet Aarde.

Gebruik:
• Die noordelike halfrond ontmoet die suidelike halfrond by die ewenaar.

Sinoniem:
• halfbol
• hemisfeer

Vertaling:
Engels: hemisphere
Nederlands: halfrond


Byvoeglike naamwoord: halfrond
Attributief: halfronde
Partitief: halfrondes

Betekenis:
• Met die vorm van 'n halwe sirkel, silinder of bol.

Gebruik:
• Sy het 'n halfronde mat gekoop om voor die deur te gooi.

Vertaling:
Engels: hemisphere
Nederlands: half-round, hemispherical

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begaaf
Volgende onderwerp: haarspeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:02:33 MGT 2024