Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filtreer
filtreer [boodskap #130732] Do, 09 April 2020 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
filtreer
Afbreking: fil•treer


Werkwoord: filtreer
Verlede tyd: het gefiltreer

Betekenis:
• Deur middel van 'n filter suiwer of afskei.

Gebruik:
• Die nier vorm deel van die urinêre stelsel en filtreer afvalstowwe vanuit die bloed en skei dit saam met water uit as urine.

Afgelei:
• filtreerbaar
• filtreerbak
• filtreerbed
• filtreerder
• filtreerdoek
• filtreerkan
• filtreerpapier
• filtreerpomp
• filtreerstelsel
• filtreertoestel
• filtrering

Vertaling:
Engels: to filter, filtrate
Nederlands: filtreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inlewer
Volgende onderwerp: kritikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 05:00:01 MGT 2024