Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inlewer
inlewer [boodskap #130731] Do, 09 April 2020 16:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18793
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inlewer
Afbreking: in•le•wer
Samestelling: in + lewer (ww.)


Werkwoord: lewer in, inlewer
Verlede tyd: het ingelewer

Betekenis:
• Iets afgee op 'n daarvoor bestemde plek of by 'n daartoe aangewese persoon.

Gebruik:
• Haal alle rofwerk deur voordat u die vraestel inlewer.

Sinoniem:
• afgee
• indien
• inhandig
• oorhandig

Afgelei:
• inleweraar
• inlewering
• inleweringsdatum
• inleweringsprosedure

Vertaling:
Engels: to hand in, give in, turn in, lodge, deliver
Nederlands: inleveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gruweldaad
Volgende onderwerp: filtreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 20:06:07 MGT 2024