Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goiingsak
goiingsak [boodskap #130726] Wo, 08 April 2020 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Goiingsakke
Goiingsakke
goiingsak
Afbreking: goi•ing•sak
Samestelling: goiing + sak


Selfstandige naamwoord: goiingsak
Meervoud: goiingsakke
Verkleinwoord: goiingsakkie
Meervoud van verkleining: goiingsakkies

Betekenis:
• 'n Sak van goiing, gemaak vir die vervoer van growwe goedere soos mielies, hout en kole.

Gebruik:
• Die boemelaar slaap op 'n goiingsak.

Sinoniem:
• streepsak

Vertaling:
Engels: burlap sack, gunny bag, hessian bag, knapsack
Nederlands: jutezak, knapzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goiing
Volgende onderwerp: takseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:59:10 MGT 2024