Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erdwolf
erdwolf [boodskap #130720] Wo, 08 April 2020 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Erdwolf.
'n Erdwolf.
erdwolf
Afbreking: erd•wolf
Samestelling: erd (aarde) + worf
Uitspraak: /ˈɛrtvoɫf/


Selfstandige naamwoord: erdwolf
Meervoud: erdwolwe
Verkleinwoord: erdwolfie
Meervoud van verkleining: erdwolfies

Betekenis:
• 'n Wolfagtige nagdier (Proteles cristatus) met lang, donker maanhare en dik behaarde stert.

Gebruik:
• Die erdwolf se pels het 'n liggeel agtergrond, met vier tot vyf vertikale swart strepe op die lyf en onreëlmatige strepe op die pote.

Sinoniem:
• aardwolf
• ghaip
• ghei
• gheip
• gheipjakkals
• ghie
• ghiep
• ghob
• maanhaarjakkals
• neip
• naderoe
• nadroe
• nadroejakkals
• weerwolf

Vertaling:
Engels: aardwolf, maned jackal
Nederlands: aardwolf
Zoeloe: isingci

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toevlugsoord
Volgende onderwerp: gesondheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:39:55 MGT 2024