Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeurdal
skeurdal [boodskap #130718] Wo, 08 April 2020 16:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skeurdal
Afbreking: skeur•dal
Samestelling: skeur + dal


Selfstandige naamwoord: skeurdal
Meervoud: skeurdalle

Betekenis:
• 'n Vallei of dal met steil wande wat deur die insinking van die aardkors gevorm is.

Gebruik:
• Die Baikalmeer in Siberië, ’n wêrelderfenisgebied, lê in 'n aktiewe skeurdal.

Sinoniem:
• skeurvallei
• sinkdal
• slenkdal

Vertaling:
Engels: rift valley
Nederlands: riftvallei, riftdal, breuktrog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdwyning
Volgende onderwerp: toevlugsoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:46:58 MGT 2024