Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdwyning
verdwyning [boodskap #130717] Wo, 08 April 2020 14:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdwyning
Afbreking: ver•dwy•ning


Selfstandige naamwoord: verdwyning
Meervoud: verdwynings, verdwyninge
Verkleinwoord: verdwyninkie
Meervoud van verkleining: verdwyninkies

Betekenis:
• Die handeling van verdwyn; wegraak sodat dit nie meer gekry kan word nie.

Gebruik:
• Die polisie ondersoek die verdwyning van 'n seun wat onder raaiselagtige omstandighede vermis geraak het.

Vertaling:
Engels: disappearance
Nederlands: verdwijning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boontjiebredie
Volgende onderwerp: skeurdal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:21:50 MGT 2024