Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perdeby
perdeby [boodskap #130715] Wo, 08 April 2020 12:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Perdeby.
'n Perdeby.
perdeby
Afbreking: per•de•by


Selfstandige naamwoord: perdeby
Meervoud: perdebye
Verkleinwoord: perdebytjie
Meervoud van verkleining: perdebytjies

Betekenis:
• 'n Vliesvleuelige insekte in die familie Vespidae met swart en geel strepe op die lyf.

Gebruik:
• Wanneer die perdeby jou steek weet jy dat jy gesteek is.

Sinoniem:
• wesp (minder algemeen)

Afgelei:
• perdebylyfie
• perdebynes

Vertaling:
Engels: wasp
Nederlands: paardenbij, wesp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkwis
Volgende onderwerp: boontjiebredie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:58:38 MGT 2024