Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkwis
verkwis [boodskap #130714] Wo, 08 April 2020 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkwis
Afbreking: ver•kwis


Werkwoord: verkwis
Verlede tyd: het verkwis

Betekenis:
• Iets gebruik, sonder om dit goed of volledig te benut.

Gebruik:
• Dit is maklik om met 'n ander se geld te werk, en dit te verkwis, veral as die sin vir waardes nie dieselfde as die eienaars s'n is nie.

Sinoniem:
• verkwansel
• vermors
• verspil

Antoniem:
• spaar

Afgelei:
• verkwister
• verkwisting

Vertaling:
Engels: to waste, squander
Nederlands: verkwisten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebaretaal
Volgende onderwerp: perdeby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 12:12:28 MGT 2024