Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flamink
flamink [boodskap #130712] Wo, 08 April 2020 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Flamink.
'n Flamink.
flamink
Afbreking: fla•mink
Uitspraak: /flaˈməŋk/


Selfstandige naamwoord: flamink
Meervoud: flaminke
Verkleinwoord: flaminkie
Meervoud van verkleining: flaminkies

Betekenis:
• 'n Groot waadvoël van die familie Phoenicopteridae met 'n lang nek en bene, asook rooi en swart vlerke.

Gebruik:
Flaminke word algemeen by vleie aangetref.

Wisselvorm:
• folmink

Vertaling:
Engels: flamingo
Nederlands: flamingo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ertjie
Volgende onderwerp: gebaretaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 07:49:30 MGT 2024