Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » engte
engte [boodskap #130705] Di, 07 April 2020 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
engte
Afbreking: eng•te
Samestelling: eng + -te
Uitspraak: /ˈɛŋ.tə/


Selfstandige naamwoord: engte
Meervoud: engtes
Verkleinwoord: engtetjie
Meervoud van verkleining: engtetjies

Betekenis:
• 'n Nou deurgang.
• (figuurlik) 'n Noute; beknoptheid; ingeperktheid.

Gebruik:
• Die Straat van Gibraltar vorm 'n engte tussen Afrika (Marokko) en Europa (Spanje).
• Mense wil wegbreek uit die engte van 'n tradisionele lewenswyse wat lank reeds nie meer bevrediging bied nie.

Hiponiem:
• bergengte
• landengte
• see-engte

Afgelei:
• engtevrees

Vertaling:
Engels: narrow space, narrowness, strait, defile
Nederlands: engte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pekel
Volgende onderwerp: erfenisgebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:08:07 MGT 2024