Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deursigtigheid
deursigtigheid [boodskap #130697] Ma, 06 April 2020 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deursigtigheid
Afbreking: deur•sig•tig•heid


Selfstandige naamwoord: deursigtigheid
Meervoud: deursigtighede

Betekenis:
• Die mate waarin iets lig ongehinderd deurlaat.
• Sodanig opgestel dat enigiemand kan sien wat daar gebeur.

Gebruik:
• Die deursigtigheid van die water word al beter soos die sedimente daarin uitsak.
• Beter kommunikasie verhoog die sentrale bank se deursigtigheid, en deursigtigheid bou geloofwaardigheid van monetêre beleid.

Vertaling:
Engels: lucidity; transparency
Nederlands: doorzichtigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wetenskapfiksie
Volgende onderwerp: windverwaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 04:50:20 MGT 2024