Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regverdigheid
regverdigheid [boodskap #130693] Ma, 06 April 2020 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regverdigheid
Afbreking: reg•ver•dig•heid


Selfstandige naamwoord: regverdigheid
Meervoud: regverdighede

Betekenis:
• In ooreenstemming met bepaalde etiese beginsels.

Gebruik:
• U regverdigheid is soos die hoogste berge, u oordeel soos die diepste waters. U sorg vir mense en diere, Here. [Psalms 36:7]

Sinoniem:
• billikheid
• geregtigheid

Verwant:
• regverdige

Vertaling:
Engels: justice
Nederlands: rechtvaardigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevoeg
Volgende onderwerp: professionalisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:00:03 MGT 2024