Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Soek dringend werk asb (PA)
Soek dringend werk asb [boodskap #130616] Do, 02 April 2020 20:26
Charmaine  is tans af-lyn  Charmaine
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2020
Karma: 0
Junior Lid
OPSOEK NA WERK DRINGEND ASB
Goeie dag
Ek verneem graag of u weet van enige beskikbare administratiewe/ontvangs/sekretariele/executive personal assistant poste in Gauteng OMGEWING?
Indien wel, sal ek dit hoog op prys stel as u my kan laat weet per inbox-boodskap/whatsapp/sms of selfs telefonies.
Ek het bykans 30 jaar ondervinding in algemene sekretaresse/executive personal assistant en ontvangsdame en is bereid om enige pos te oorweeg. Ek beskik oor eie vervoer en is dadelik beskikbaar.
Stuur asb privaat boodskap of u kan my ook kontak op 0845209713.
Baie dankie
Vorige onderwerp: Voer sakke polypropylene bags
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 03 09:48:30 UTC 2021