Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlange
verlange [boodskap #130579] Di, 31 Maart 2020 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlange
Afbreking: ver•lange


Selfstandige naamwoord: verlange
Meervoud: verlangens
Verkleinwoord: verlangetjie
Meervoud van verkleining: verlangetjies

Betekenis:
• Iets wat 'n mens graag wil hê; 'n hunkering.

Gebruik:
• Die verlange is veral rou die eerste paar jaar ná emigrasie – vir sommige korter en vir ander langer.

Sinoniem:
• heimwee

Verwant:
• verlang
• verlangend

Vertaling:
Engels: desire, longing
Nederlands: verlangen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baai
Volgende onderwerp: lening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 15:20:52 MGT 2024