Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalfuik
aalfuik [boodskap #130572] So, 29 Maart 2020 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aalfuik
Afbreking: aal•fuik
Samestelling: aal + fuik
Uitspraak: /ˈɑːl.fœik/


Selfstandige naamwoord: aalfuik
Meervoud: aalfuike
Verkleinwoord: aalfuikie
Meervoud van verkleining: aalfuikies

Betekenis:
• 'n Fuik (tipe visnet) waarmee ale (palings) gevang word.

Gebruik:
• Dit is verbode om vis met 'n aalfuik te vang as die gate kleiner is as 20 mm is.

Sinoniem:
• palingfuik

Vertaling:
Engels: eelbuck
Nederlands: aalfuik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fuik
Volgende onderwerp: paling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:59:30 MGT 2024