Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tip
tip [boodskap #130568] So, 29 Maart 2020 17:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tip
Afbreking: tip


Selfstandige naamwoord: tip
Meervoud: tippe
Verkleinwoord: tippie
Meervoud van verkleining: tippies

Betekenis:
• Die uiterste punt van iets.

Gebruik:
• Die tip van my neus jeuk.

afgelei:
• tiptop

Vertaling:
Engels: peak, point, summit
Nederlands: tip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adder
Volgende onderwerp: aanveg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:16:42 MGT 2024