Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dodehuis
dodehuis [boodskap #129847] So, 16 Februarie 2020 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dodehuis
Afbreking: do•de•huis
Samestelling: dode + huis


Selfstandige naamwoord: dodehuis
Meervoud: dodehuise
Verkleinwoord: dodehuisie
Meervoud van verkleining: dodehuisies

Betekenis:
• Die plek waar lyke voor 'n begrafnis gehou word.

Gebruik:
• Hartseer ouers het die lyke van hul kinders gaan eien by 'n skool wat as dodehuis moes dien.

Sinoniem:
• lykhuis

Vertaling:
Engels: mortuary
Nederlands: dodenhuis, lijkenhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diamantslypery
Volgende onderwerp: lykhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:07:27 MGT 2024