Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » crèche
crèche [boodskap #129844] So, 16 Februarie 2020 18:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 9423
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
crèche
Afbreking: crè•che


Selfstandige naamwoord: crèche
Meervoud: crèche'e, crèches

Betekenis:
• Die plek waar klein kindertjies geleer en opgepas word.

Gebruik:
• Sy laai haar kroos elke dag voor werk by die crèche af.

Sinoniem:
• dagsorg
• kleuterskool

Vertaling:
Engels: crèche, day-care centre
Nederlands: crèche, kribbe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dobbelhuis
Volgende onderwerp: depot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mrt 30 13:04:30 UTC 2020