Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dobbelhuis
dobbelhuis [boodskap #129843] So, 16 Februarie 2020 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dobbelhuis
Afbreking: dob•bel•huis


Selfstandige naamwoord: dobbelhuis
Meervoud: dobbelhuise
Verkleinwoord: dobbelhuisie
Meervoud van verkleining: dobbelhuisies

Betekenis:
• Plek waar gedobbel word.

Gebruik:
• Dalk het hy gisteraand by die dobbelhuis vir 'n slag iets gewen.

Sinoniem:
• casino

Vertaling:
Engels: gambling‐house, casino
Nederlands: gokpaleis, speelhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: casino
Volgende onderwerp: crèche
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 12:07:38 MGT 2024