Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » sku
sku [boodskap #129841] So, 16 Februarie 2020 18:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 9423
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
sku
Afbreking: sku


Byvoeglike naamwoord: sku
Vergrotende trap: skuer, skuwer
Oortreffende trap: skuuste
Attributief: sku, skue, skuwe

Betekenis:
• Bang en geneig om te vlug of om bepaalde sake te vermy.

Gebruik:
• Wolwe is uiters sku diere wat mense sover moontlik probeer vermy.

Verwant:
• afsku
• afskuwekkend

Vertaling:
Engels: shy
Nederlands: schuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tap
Volgende onderwerp: casino
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mrt 30 12:11:40 UTC 2020