Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » DIE WET EN ORDE
DIE WET EN ORDE [boodskap #12165] Sa, 17 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Spy[1]  is tans af-lyn  Spy[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die wet en orde wan weleer is nou niks werd nie.....moet nie verbaas wees
nie .....

Op maandag 12 januarie 1998 het 'n sekerlike sersant hier opgedaag om 'n
werknemer te vra om in 'n diefstal saak van R98.00 te getuig........
die saak was in november 1996 aanhandig gemaak.....

kan iemand my se wat is nog efektief....behalwe die Dansers van mandela wat
orals toer en aapstreke uithaal in die beste hotele
Re: DIE WET EN ORDE [boodskap #12219 is 'n antwoord op boodskap #12165] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 1998 07:21:26 +0200, "Spy" <s...@midnight.marques.co.za> wrote:
<<>Die wet en orde wan weleer is nou niks werd nie.....moet nie verbaas wees
> nie .....
>
> Op maandag 12 januarie 1998 het 'n sekerlike sersant hier opgedaag om 'n
> werknemer te vra om in 'n diefstal saak van R98.00 te getuig........
> die saak was in november 1996 aanhandig gemaak.....>>>

Great stuff.
Klink baie beter as in die laat jare tagtig.
Vorige onderwerp: Elke derde dag
Volgende onderwerp: Die ANC en die doodstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:06:08 MGT 2024