Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Diefstal
Diefstal [boodskap #129667] Do, 06 Februarie 2020 20:43
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 35
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Moeilike ou vrou in hof vir winkeldiefstal...
Landdros: "Wat het jy gesteel?"
Sy: "'n Blik perskes."
Landdros: "Hoeveel perskes was daarin?"
Sy: "6"
…Landdros: "6 dae tronkstraf!"

Haar ou man skreeu daar van agter uit die banke:
"Sy't 'n blik ertjies ook gevat!"
Vorige onderwerp: Skoolgrap
Volgende onderwerp: Soek werk... plaaswerk asb!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mrt 30 13:19:02 UTC 2020