Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » my sarie marais.
my sarie marais. [boodskap #12095] Ma, 12 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hier zijn de woorden :

1. My Sarie Marais is so ver van my hart
maar 'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.

Refrein : O bring my t'rug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
daaronder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais - (bis).

2. Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur ;
toe vlug ek na die kant van die Upington se sand,
daaronder langs die Grootrivier.

3. Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes.
Hul sleep jou altyd water toe.
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange "trip",
Die josie weet waarnatoe.

4. Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal ;
My liewelingspersoon wal seker ook daar wees
Om my met 'n kus te beloon.

Vriendelijke groeten van Hilda Hellin uit België.

gervaas...@ping.be
Re: my sarie marais. [boodskap #12105 is 'n antwoord op boodskap #12095] Di, 13 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Hellin Gervaas" writes: > Hier zijn de woorden :
>
> 1. My Sarie Marais is so ver van my hart
> maar 'k hoop om haar weer te sien.
> Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
> Nog voor die oorlog het begin.
>
> Refrein : O bring my t'rug na die ou Transvaal,
> daar waar my Sarie woon,
> daaronder in die mielies by die groen doringboom,
> daar woon my Sarie Marais - (bis).
>
> 2. Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
> En ver oor die see wegstuur ;
> toe vlug ek na die kant van die Upington se sand,
> daaronder langs die Grootrivier.
>
> 3. Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes.
> Hul sleep jou altyd water toe.
> Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange "trip",
> Die josie weet waarnatoe.
>
> 4. Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
> Terug na die ou Transvaal ;
> My liewelingspersoon wal seker ook daar wees
> Om my met 'n kus te beloon.
>
>
> Vriendelijke groeten van Hilda Hellin uit België.
>
> gervaas...@ping.be
>

Dankie Hilda. Ek was net reg om die woorde
van Sarie Marais hier in Kanada (uit my
F.A.K. Volkssangbundel) uit te tik, toe
stuur jy uit Vlaandere die regte woorde.
'n Perfekte illustrasie van hoe die Afrikaanse
taal en kultuur nie noodwendig geanker hoef
te wees aan die Suid-Afrikaanse bodem nie,
ten spyte van al wat die stoere boere beweer.

Gloudina
Re: my sarie marais. [boodskap #12111 is 'n antwoord op boodskap #12095] Wo, 14 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dit was 'n plesier.

Hilda.
Vorige onderwerp: vlaglied
Volgende onderwerp: het lied Mijn sarie mareis.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:27:11 MGT 2024