Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trens
trens [boodskap #129523] Wo, 29 Januarie 2020 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Trens wat in 'n perd se bek gesit word.
'n Trens wat in 'n perd se bek gesit word.
trens
Afbreking: trens


Selfstandige naamwoord: trens
Meervoud: trense
Verkleinwoord: trensie
Meervoud van verkleining: trensies

Betekenis:
• 'n Vuil en onversorgde persoon; 'n tang.
• Skarniervormige gebit vir 'n ryperd met ringe aan beide kante.
• Verstewigde oog, knoopsgat of rand van 'n stuk weefsel; lus; strop; vlegsel.

Gebruik:
• Jy lyk soos 'n trens!
• 'n Trens word hoofsaaklik gebruik om ongeleerde perde in te breek.

Afgelei:
• trensriem
• trenstoom

Vertaling:
Engels: dirty person; loop; snaffle, snaffle-bridle
Nederlands: trens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prototipe
Volgende onderwerp: tablo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 04:03:04 MGT 2024