Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inheems
inheems [boodskap #129517] Di, 28 Januarie 2020 14:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18855
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inheems
Afbreking: in•heems


Byvoeglike naamwoord: inheems
Attributief: inheemse

Betekenis:
• Natuurlik aan 'n plek of biota; wat van oorsprong êrens voorkom; uit eie land of gebied en nie van elders ingebring nie.

Gebruik:
• Die welwitschia is inheems aan die die kusstreke van Angola en Namibië.

Sinoniem:
• endemies
• ingeburger

Antoniem:
• uitheems

Vertaling:
Engels: native, indigenous, domestic, autochthonous
Nederlands: inheems

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ironie
Volgende onderwerp: wolk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:13:37 MGT 2024