Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ironie
ironie [boodskap #129516] Di, 28 Januarie 2020 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18829
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ironie
Afbreking: ironie


Selfstandige naamwoord: ironie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vorm van spot waarby 'n mens die teendeel sê van wat jy bedoel. Wanneer die bolangse en die onderliggende betekenis van mekaar verskil.
• Wanneer die teenoorgestelde gebeur as wat verwag word.

Gebruik:
• Die uitdrukking "sag soos staal" is 'n voorbeeld van ironie.
• Die ironie is dat verslankingsprodukte altyd saam met 'n lae-energie-dieet verkoop word, en die gewigsverlies dan te danke is aan die dieet en nie die produk nie.

Sinoniem:
• spotspraak
• teenstrydigheid

Afgelei:
• ironies

Vertaling:
Engels: irony
Nederlands: ironie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klimaks
Volgende onderwerp: inheems
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 11:53:28 MGT 2024