Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klimaks
klimaks [boodskap #129515] Di, 28 Januarie 2020 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klimaks
Afbreking: kli•maks


Selfstandige naamwoord: klimaks
Meervoud: klimakse
Verkleinwoord: klimaksie
Meervoud van verkleining: klimaksies

Betekenis:
• Die hoogtepunt wat na 'n aanloop bereik word; spannendste oomblik waartydens 'n keerpunt of wending plaasvind.
• Die grootste waarde van 'n klimmende reeks; maksimale waarde; uiterste.

Gebruik:
• Dit voel asof die verhaal heeltemal te vinnig sy klimaks bereik.
• Die wêreld se populasie sal waarskynlik binnekort 'n klimaks bereik.

Sinoniem:
• apeks
• hoogtepunt
• toppunt

Antoniem:
• antiklimaks

Afgelei:
• klimaksaal

Vertaling:
Engels: climax
Nederlands: climax

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teikengroep
Volgende onderwerp: ironie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 21:58:29 MGT 2024