Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teikengroep
teikengroep [boodskap #129514] Di, 28 Januarie 2020 08:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teikengroep
Afbreking: tei•ken•groep
Samestelling: teiken + groep


Selfstandige naamwoord: teikengroep
Meervoud: teikengroepe
Verkleinwoord: teikengroepie
Meervoud van verkleining: teikengroepies

Betekenis:
• Die groep waarop 'n inisiatief of reklame gerig is.

Gebruik:
• Mans tussen 50 en 71 is klaarblyklik die grootste teikengroep in plaasmoorde.

Sinoniem:
• doelgroep

Verwant:
• teikengehoor
• teikenmark

Vertaling:
Engels: target group
Nederlands: doelgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wonderlik
Volgende onderwerp: klimaks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:37:08 MGT 2024