Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woonstel
woonstel [boodskap #129511] Di, 28 Januarie 2020 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Woonstel.
'n Woonstel.
woonstel
Afbreking: woon•stel
Uitspraak: /ˈvʊə̯n.stɛl/


Selfstandige naamwoord: woonstel
Meervoud: woonstelle
Verkleinwoord: woonstelletjie
Meervoud van verkleining: woonstelletjies

Betekenis:
• 'n Plek waar 'n mens kan woon en wat deel van 'n groter gebou is.

Gebruik:
• Sy woonstel is op die tweede vloer.

Afgelei:
• woonstelbewoner
• woonstelblok

Vertaling:
Engels: flat, apartment
Nederlands: appartement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pandemie
Volgende onderwerp: spil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:55:48 MGT 2024