Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pandemie
pandemie [boodskap #129510] Di, 28 Januarie 2020 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pandemie
Afbreking: pan•de•mie


Selfstandige naamwoord: pandemie
Meervoud: pandemies

Betekenis:
• 'n Epidemie op wêreldwye skaal wat oor verskeie lande en self kontinente versprei.

Gebruik:
• Die Swart Dood van die laat Middeleeue en die Spaanse griep van 1918 was pandemies.

Verwant:
• epidemie

Vertaling:
Engels: pandemic
Nederlands: pandemie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epidemie
Volgende onderwerp: woonstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:27:23 MGT 2024