Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epidemie
epidemie [boodskap #129509] Di, 28 Januarie 2020 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
epidemie
Afbreking: e•pi•de•mie


Selfstandige naamwoord: epidemie
Meervoud: epidemies, epidemieë

Betekenis:
• 'n Aansteeklike siekte wat vinnig onder 'n groot groep mense versprei.

Gebruik:
• Voorbeelde van siektes wat in 'n epidemie kan ontaard is pokke, cholera, griep, masels, kinkhoes en skarlakenkoors.

Hiponiem:
• griepepidemie

Afgelei:
• epidemiologie
• epidemioloog
• epidemies

Verwant:
• pandemie

Vertaling:
Engels: epidemic
Nederlands: epidemie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woordeskat
Volgende onderwerp: pandemie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:05:52 MGT 2024