Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordeskat
woordeskat [boodskap #129507] Ma, 27 Januarie 2020 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordeskat
Afbreking: woor•de•skat
Samestelling: woorde + skat


Selfstandige naamwoord: woordeskat
Meervoud:

Betekenis:
• Al die woorde wat in 'n taal voorkom.
• Die woorde wat iemand ken en gebruik.

Gebruik:
• 'n Woordeboek poog om die woordeskat van 'n taal te dokumenteer.
• Sy gesels alte lekker, al het sy nog nie 'n vreeslike groot woordeskat nie.

Sinoniem:
• taalskat

Afgelei:
• woordeskatlys

Vertaling:
Engels: vocabulary
Nederlands: woordenschat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woordorde
Volgende onderwerp: epidemie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:28:41 MGT 2024