Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erdwurm
erdwurm [boodskap #129504] Ma, 27 Januarie 2020 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Erdwurm.
'n Erdwurm.
erdwurm
Afbreking: erd•wurm


Selfstandige naamwoord: erdwurm
Meervoud: erdwurms
Verkleinwoord: erdwurmpie
Meervoud van verkleining: erdwurmpies

Betekenis:
• 'n Gladde, buisvormige wurm van die filum Annelida (ringwurms) wat in klam grond leef.

Gebruik:
• 'n Erdwurm se spysverteringskanaal loop deur die hele lengte van sy lyf en dei wurm haal deur sy vel asem.

Vertaling:
Engels: earthworm, lombrico
Nederlands: aardworm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: virus
Volgende onderwerp: wortel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:51:36 MGT 2024