Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » repetisie
repetisie [boodskap #129501] Ma, 27 Januarie 2020 16:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
repetisie
Afbreking: re•pe•ti•sie


Selfstandige naamwoord: repetisie
Meervoud: repetisies

Betekenis:
• Die herhaling van 'n handeling.
• 'n Gesamentlike oefening vir 'n konsert of opvoering.

Gebruik:
• Hy het dit met die derde repetisie reggekry.
• Ons moet môre agterbly vir die stuk se finale repetisie.

Afgelei:
• kleedrepetisie
• toneelrepetisie

Verwant:
• repeteer

Vertaling:
Engels: repetition
Nederlands: repetitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: profyt
Volgende onderwerp: vla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:58:52 MGT 2024