Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » xilofoon
xilofoon [boodskap #129487] So, 26 Januarie 2020 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18834
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Xilofoon.
'n Xilofoon.
xilofoon
Afbreking: xi•lo•foon


Selfstandige naamwoord: xilofoon
Meervoud: xilofone
Verkleinwoord: xilofoontjie
Meervoud van verkleining: xilofoontjies

Betekenis:
• 'n Melodiese slaginstrument met plaatjies wat met hamertjies geslaan word.

Gebruik:
• Sy speel die xilofoon.

Vertaling:
Engels: xilophone
Nederlands: xylofoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werf
Volgende onderwerp: yskoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 07:53:34 MGT 2024